Home » [email protected] ([email protected], #3) by Carina Diedericks-Hugo
Thomas@aqua.net (Thomas@, #3) Carina Diedericks-Hugo

[email protected] ([email protected], #3)

Carina Diedericks-Hugo

Published November 1st 2011
ISBN : 9780799355901
ebook
Enter the sum

 About the Book 

Thomas-hulle sien uit na n wonderlike langnaweek by die see. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis, en dit lei reguit na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar Sharky Fotruin:MoreThomas-hulle sien uit na n wonderlike langnaweek by die see. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis, en dit lei reguit na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar Sharky Fotruin: sy beste vriend, Hannes, gedra hom skielik soos n alien, en hy betrap Alex en Lukas saam op n afgele plek tussen die rotse - en terwyl Lukas tog w t Thomas is mal oor haar!Dan is daar ook nog Bianca, die blonde meisie wat Thomas in die grot onder die huis ontmoet het. Sy vriende dink hy is koekoes of dat sy verbeelding oortyd werk, maar hy w t hy het haar gesien en met haar gepraat.